Loading…

Karlien van Jaarsveld opens up about emotional journey with daughter

February 12, 2019 at 10:30
Karlien van Jaarsveld opens up about emotional journey with daughter

Karlien van Jaarsveld took to Instagram to make a heartbreaking post. Doctors have been unable to perform a long-awaited medical procedure on her 1-year-old daughter, Elah.

Last year, she had to cancel shows to be with her daughter who was then seriously ill.

Loading...

Karlien’s daughter has a blood clot in her portal vein.

“They call it Portal vein Thrombosis.”

“The long-awaited operation that my husband and I were looking forward to for Elah has taken place. All we want is for her to finally be healthy after this massive procedure. It gave us hope and helped us get through everything,” she wrote.

According to Karlien, the operation was supposed to last four hours. It was once the doctor met them in the paediatric room afterward that they got the bad news.

“He says ‘she’s fine, but I couldn’t do anything for her.’ I must have misheard him? Huh? What do you mean Dr.? Please repeat? ‘I couldn’t do the shunt’,” she recalls their interaction.

A shunt is used to open clogged veins, allowing fluid to move along from one part of the body to another.

“Our baby has been cut open, from one side to the other side of her little tummy, just to see that the Dr. can’t do anything for her. Her veins are totally different from what the radiologist told the Dr. and so he had to just stitch her up again. Such a big incision, with no change,” Karlien went on to say.

Elah is now in recovery.

“Elah is recovering in PICU. They are suppressing the pain with strong medication, and overtime will lessen her dosage as she gets better. My heart is in pieces and is being pulled in every direction.”

View this post on Instagram

So ek weet al wat eintlik altyd gedeel word op sosiale media is goeie tye. Maar ongelukkig is dit nie hoe die werklike lewe elke dag lyk nie. Wel myne doen defnitief nie. Ek dink nie my geloof was al ooit so getoets soos in hierdie laaste paar dae nie, om te sien hoe dinge van sleg na slegter gaan en dan steeds te vertrou dat God nog dieselfde is as gister, nogsteeds goed, nogsteeds IN die situasie is, dat Hy nie nou iewers heen verdwyn het of gaan wegkruip het nie, maar steeds langs my sit op hierdie steek-gebergte in die Suide, en my babatjie diep in Sy binne-vlerk bêre. Die langverwagte operasie waarna ek en my man vreeslik opgesien het vir Elah om deur te gaan het gebeur. Al waarna ons uitsien is dat na hierdie massiewe prosedure sy dan uiteindelik gesond gaan wees! Dit laat ons moed hou en deurdruk met als. Elah is 17:30 in teater in, die verwagte teater tyd is 4 ure. 20:00 stap die Dr in by die pediatriese saal, glad nie waar ons hom verwag nie, want ons kry hom by die teater wanneer hy klaar gewerk is op Elah? Ons hardloop hom tegemoet, bang, opgewonde… Hy sê ‘she’s fine, but I couldn’t do anything for her.’ Dit klink of ek nie reg gehoor het nie? Huh? Wat bedoel dr? Sê weer? ‘I couldn’t do the shunt’. ’N duisend vrae skiet op eenslag my kop en hart deur. Maar die een wat die hardste weergalm is, ‘God hoekom?’ Dis onmoontlik. Nee! Ons baba is oopgesny, van die een kant tot die anderkant van haar magie, net om te sien dat die Dr niks vir haar kan doen nie. Haar are lyk helemal anders as wat die radioloog vir die dr. gesê het dit lyk. En so moes hy haar net weer toewerk. So groot sny, met geen verandering. Elah lê in PICU en aansterk. Hulle onderdruk die pyn met sterk medikasie, en sal dit stelselmatig verminder hoe beter dit gaan. My hart is in soveel stukke en trek tou allekante toe. Soveel vrae! Hoe is dit moontlik Here? Hoekom moet Elah deur al hierdie goed gaan? Ek gee minuut tot minuut oor in U arms Here. Eks nie seker hoe om die hele ding te verwerk nie, maar ek weet U is hier. Hoe kan U nie wees nie? U is. Elah, God sal jou genees. Genesing is Syne. Hy sal dit op Sy manier doen. Vir nou moet jy sterk word en ons aanhou bid.

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


in Entertainment

Loading…